In Her Own Words
About Her
Als jy my ken,dan kan ons praat oor een brede waaier van interesse.Ander lande,tale,cultuur,skilderye en klassiek musiek.Ek het altyd een goeie humeur en kom in die more altyd met een lagie uit die bed.Ek hou van die see en lekker stap in die veld.Ek is verlief op die wildtuine om daar te toer en saam te loop met die "ranger".
Ek is lief vir familiebande en gesels baie lekker met vriende.Ek sing in 2 kore(een gekke en een klassiek) en hou van rondtoer in die wereld,maar spesiaal van Suid Afrika.DIE land wat binne in my gekruip het!Ek is sosiaal en met vriende praat ons oor hoe ons die wereld probleme sal oplos.haha.Ek sit met die boer een dag aan tafel en die ander met die koning.Die midde weg is vir my die beste.Ek is ook graag saam met my bokkie by die huis,gesels,lag en ween met een glas Chiraz.Na een lewe alleen,soek ek nu eenselfde interesse mannetjie wat saam die ou dag wil deel.
Wil jy gesels en oor alle dinge saam praat?Dan is ek dalk die ene?Maar die tyd gaan vinnig,so ons moet nie talm nie en dit nuttig deel.Ek het baie liefde om te gee en wil alles saam deel.Ek lewe in die somer in Antwerpen(Vlaanderen)en in die winter op die eiland Tenerife.Maar ek is nie angstig om naar een ander werelddeel te verhuis(trek)nie.Dalk kan jy my maatjie wees?Mooi bly,Magdalena.
About Her Ideal Match
Watter man het dieselfde interesse?Is jy een regte Afrikaner of Germaner,dan kom en skrywe my een bikie.Is jou karakter ook vrolik,wil jy al saam met jou dametjie onderneem en het jy ook een"gentleman"opvoeding?Is jy ook moeg om alleen te wees,kom maak vinnig die vuur aan en ons kan dalk saam die voete warm.Lief vir die natuur,wildtuine en die see.En in ander lande verander ook die interesse.Muzea en skilderye kom dan eers.Jy moet liefs nie swaar wees nie(te moeilijk om die hemde te stryk!)haha maar wel min.groter als ek.Verder is die uiterlike minder voornaam als die karakter.Jy moet maar net lief wees.
Wil jy ook rondtoer in SA of elders...lekker,ek sal saam gaan.
DAlk wil jy bikie gesels en ook meer laat weet oor jouself?Ek sal al jou vrae antwoor gee.DAlk kan ons ook lekker gesels [geskrap] ...en die rest sal ons moet sien.Dankie om my profiel te lees hoor.Mooi bly.
.
What Her Friends Say
magdaa484 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
Belgium | |
Location: |
Antwerp (center), Antwerp, Belgium | |
Gender: |
Female | |
Age: |
84 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
168cm (5' 6.1") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Dutch | |
Other Languages: |
Afrikaans; English; French; German; Spanish | |
Religion: |
Atheist | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Current University / College Student | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
70 - 80 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
172cm (5' 7.7") - 199cm (6' 6.3") | ||
Body Type: |
Slim; Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Blonde; Greying; Grey; Balding | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Grey | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; Dutch; German | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English; German; Spanish | ||
Religion: |
Atheist; Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; High school (mid level) | ||
Occupation: |
Retired | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short; Medium; It has its moods |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Dry |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Intelligent; Mild; Optimistic; Quiet; Realistic |
Valued Qualities: |
Compassion; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Patience; Self-control |
Fashion Sense: |
Smart (It's all about quality) |
Favourite Colour: |
Yellow |
Date Activities: |
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Folk; Gospel / Religious; Latin |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Best-sellers; History; Non-fiction; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Documentaries; Educational; Nature / Wildlife; News; Variety shows |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Art Films; Comedy; Cult Classics; Documentary; Romance; Westerns |
Interests: |
Business news; Cooking; Photography; Pottery; Reading; Sculpting; Sewing; Singing |
Sport Involvement: |
Watching from the sidelines |
Sports: |
Birdwatching; Camping; Dancesport; Fishing; Golf; Gymnastics; Sailing; Swimming; Walking |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Fine Dining; French; Italian; Seafood |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I don't work |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
Once or twice a week |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I'm an only child |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Bird(s); Dog(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s) |
Turn-ons: |
Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Long hair; Sarcasm; Tattoo(s) |
Religious Attendance: |
I'm non-practicing |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Conservative |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using SA Reunited MatureLove: |
Hopeful |
Honesty: |
Quite |