In Her Own Words
About Her
Ek gaan dit baie eenvoudig stel .....Leer my ken vir wie ek is moët my nie verander.
Kyk na my met oë wat God se lig in my sien skyn en daarom is dit vir my noodsaaklik dat ons saam 'n aangename geur het vir almal om ons.
Ons moët geplant wees by water en wortelskiet.
Ek lewe vir Jesus en lewe volgens God se Woord en sal onderdanig wees aan my man indien God jóu eerste prioriteit is.
Neem my onder jou vlerke, sê jy wil oud word saam met my, my lief hê elke dag en soos die dae aanstap nog meer en meer lief hê.
Ek wil spesiaal voel en weet ek is joune en joune alleen.
Wys jy wil vir my 'n man wees 'n ware man wat smag na my en God se Woord toepas soos God van jou as die man verwag en nie soos die mens in die wêreld word en God se Woord verdraai om in te pas by die wêreld se dinge.
Vat my soos ek is met wat ek het, moet nie veel verwag, aardse goed het ek nie maar ek het baie liefde om te gee en 'n vrou wat agter haar man sal staan en 'n biddende vrou sal wees wat oë het net vir haar man en haar man alleen.
As jy gedink het engele bestaan nie meer op die wrede aarde nie het jy dit mis want hier staan ek reg voor jou, gryp die geleentheid aan en weet ek is jou engel gestuur van bo!
Ek is wel 'n introvert en kan soms raak aan die kant van 'n ekstrovert.
Ek is 'n baie gemaklike mens het nie klein jakkalsies wat pla nie.
Innerlike en uiterlike skoonheid is baie belangrik vir my.
Ek is sag geaard, opreg, lojaal en jou beste maat.
Ek is wie en wat ek sê ek is, ek gee nie voor.
Ek het oor die laaste jare baie van myself verloor, voel of ek baie jare laat verlore gaan het wat ek niks kan wys van my lewe het vasgehou aan iets wat nie bestaan het nie en dit is tyd dat ek my kroon weer regskuif en sê "wêreld hier is ek"
Ons word nie jonger nie en moet elke dag ten volle lewe.
About Her Ideal Match
'N man wat lief is vir my, en dit bedoel met sy hele hart.
Daai woorde is so maklik om te sê maar bedoel jy dit werklik?
Dit moet nie 'n gewoonte wees nie!
Ek soek dat jy die lewe saam my geniet hand aan hand langs jou sy.
'N man wat bereidwillig is om vir my te sorg sonder om dit voor my te gooi.
Weet dit is wat jy vir my wil doen!
'N man wat op sy voete dink, standvastig en gevestig is.
'N man wat God eerste plaas in elke besluit en keuse van sy lewe.
'N man van sy woord ek wil gemaklik wees saam met jou en nie wonder nie.
Ek wil jou beste vriend wees saam lag en huil as ons moet en net soms simpel wees.
Die lewe is kort genoeg kom ons geniet dit net saam en gaan mal let wel in 'n mooi manier!
What Her Friends Say
Hearts4Ellie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
53 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Ask me later | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Ask me later | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
47 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Stocky | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Straight |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears; A tattoo or two |
Sense of Humour: |
Obscure |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The heart |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Mild; Quiet; Shy |
Valued Qualities: |
Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Urban (My style is fresh from the city streets) |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Favourite Colour: |
Red |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Gospel / Religious |
Reading: |
It's just OK |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Cooking / Baking; Dramas; Game shows; Motoring; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; Soap operas; Sport |
Movie Preferences: |
Comedy; Drama; Romance |
Interests: |
Card games; Cooking; Photography; Shopping; Singing; Surfing the Internet; Woodworking |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Fast food; Seafood; South African; Sushi |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Willing to Relocate: |
For the right person, to the moon! |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Cat(s) |
Pets (Like): |
Dog(s); Exotic pet(s); Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public; Wealth |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Flirting; Long hair; Sarcasm; Skinny dipping; Thrill seeking |
Dream Home: |
Beach house |
Feelings about using SA Reunited MatureLove: |
Hopeful; Curious; Excited |
Honesty: |
Extremely |