In His Own Words
About Him
Ek het hieronder my ou storie gelos... Dit is maar net vir inligting as iemand so ver wil lees. Dit is werklik ook nie van belang nie, want ongeag hoe ORDENTLIK mens is, mense gesels net as dit hulle pas.
Die res hieronder is maar net BLAH BLAH BLAH... soos al die res van die profiele.
Dit is maar moeilik om jouself regtig hier te beskry en dan te dink iemand moet van jou hou, ken en kies.
Koffie maak niks aan mens se bene nie. So as ek nou vra vir koffie is dit om sie spook agter die fotos of profiel te ontmoet. As ons gaan wyn drink dan kan dit mens se bene beinvloed. So moenie worry nie, ek drink nie wyn nie.
Waarom wil niemand net openlik gesels nie. Een geselsie en dan verdwyn die mense.
Miskien moet ek my saggeaardheid en teruggetrokkenheid laat staaan en varkerig begin praat. Miskien is dit waarna almal soek, want ordentlik praat werk maar vir enkele mense wn dit is werklik 1 of twee.
My werk hou my besig, ek probeer om 'n olie magnaat te word (amper daar.🤣🤣), en ek kry min tyd vir rondloop of vakansie alhowel ek ook hou van alles wat almal altyd hier beskryf. wonder hoeveel tyd almal werklik daarvoor het.
Is mal oor kinders en die natuur, 4X4, Duel purpose bike ry, die bos en die see... Ek verkies wel die bos en as dit off the grid is, dan is dit nog beter.
Ek is 'n baie gemaklike persoon met 'n baie goeie sin vir humor, so jy kan my nie altyd erensig opneem nie. Ek verkies natuurlik altyd meer die ligte luim van dinge as om alles baie gekompliseerd en erenstig te maak. Ek doen dinge op die ingewing van die oomblik, maar het ook soms ondersteuning nodig oor 'n besluit om iets te doen.
Baie aanpasbaar by omstandighede van kamp waar daar niks is nie tot in die duurste hotel, nie dat ek die hotelle sal opsoek nie. Ek kamp eerder as om in die hotelle te bly... Ek is lief vir kosmaak en is nie vol fimies nie.
As jy sou belangstel om te gesels, of meer, laat maar weet. Koffie is altyd lekker....
WEES EERLIK OOR JOU WARE BEHOEFTE alles is nie net maanskyn en rose nie.
About His Ideal Match
Ek weet ek is besig, maar gin mens is ooit te besig om net te sê "Goeie more" of gedurende die dag iets van hulself te laat hoor nie. Ek is ook skuldig om soms stil te word en dan dink mense ek praat nie meer nie.
Die res hieronder is maar net BLAH BLAH BLAH... soos al die res van die profiele.
Net soos almal beskryf hulle hou van die buitelewe, natuur, kinders en wat ook al, hou ek ook daarvan. My kinders is vir my die belangrikste (al is hulle al grootmense) , so ek glo joune ook.
Wees bietjie rialisties. Alles is nie net vakansie, wyn, loop op die strand of kuier in die bos nie. Meeste van ons is nie olie magnate nie, moet maar werk vir ons geld en dit maak dat tyd nie altyd beskikbaar is nie.
Ek is wel op 'n gemaklike plek in my lewe wat finansies aanbetref en het nie meer nodig nie (Die lotto sal wel 'n verskil maak).
Iemand wat gemaklik is met hulle self.
So ek is opsoek na iemand met wie ek lekker kan gesels, ontmoet vir 'n koffie, tee of koeldrank. Blykbaar het ek nie genoeg kultuur om wyn te drink nie... hehehehe... 'n Braai af en toe is ook lekker.
Iemand wat kan saam praat oor idees vir avonture, kuier in die boendoes, weg van die werk. Aan die ander kant wat verstaan as mens werk en nie altyd kan reageer op 'n mail, 'n oproep of 'n wynkie kan drink op 'n eksotiese strand nie.
Aanpasbaar en hou van die buite lewe, kamp waar daar net sterre is.
Ek is nie mal oor extreme sport nie, maar daar is seker ook uitsonderings. Ek het geen rede om van 'n brug af te spring of uit 'n werkende vliegtuig uit te spring nie. Ek glo ek sal mal wees oor duik.
Romantiese tye is ook nie uitgesluit nie. Sjoe, om bietjie TLC hier te kry is uitputtend. Ek is mal oor drukkies en soentjies, sulke lekker LANG soentjies...
Die tyd sal leer. Kontak my maar gerus of voeg my by as "favorite" as jy meer wil hoor.
What His Friends Say
Companion101 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (East Meyerspark), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
59 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
It's Complicated | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Executive / Management | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Namibia; South Africa; Zimbabwe; Brazil | ||
Location: |
Eastern Cape; Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
40 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 198cm (6' 6.0") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; Danish; Dutch; English; Finnish; French; German; Greek; Italian; Portuguese; Other | ||
Religion: |
Agnostic; Atheist; Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Other; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Yes, not living with me; Yes, living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional; Regular; Trying to Quit; E-cigarette User | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Struggling; Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Straight |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Average |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Quiet; Realistic; Shy; Silly; Stable; Wild & Crazy |
Valued Qualities: |
Compassion; Contentment; Devotion; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Yellow |
Date Activities: |
A movie; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Dance / Disco; Electronic Dance Music; Instrumental; Latin; New Age; Pop / Top 40; Rock; World |
Reading: |
I'm not keen |
Books: |
Crime; Fantasy; History; Science / Technology; Self-help; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Comedy / Sit-coms; Game shows; Movie Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Variety shows |
Movie Frequency: |
I wait for movies to come out on DVD or online. |
Movie Preferences: |
Comedy; Documentary; Romance |
Interests: |
Auto repair; Business news; Computer & video games; Computer programming; Cooking; Photography; Sewing; Shopping; Surfing the Internet; Woodworking |
Sport Involvement: |
Bored to death |
Sports: |
Archery; Birdwatching; Camping; Cricket; Cycling; Fishing; Golf; Hiking; Horse Riding; Hunting; Motorsport; Mountain biking; Rugby; Scuba diving; Shooting; Snorkeling; Squash; Surf skiing/kayaking; Tennis; White water rafting |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Chinese; Doesn't matter; Fast food; French; German; Greek; Indian; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai; Vietnamese |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Stressed |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Closeness: |
My friends are my main family |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Bird(s); Dog(s) |
Pets (Like): |
Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking; Wealth |
Work Aspirations: |
Fire the boss |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using SA Reunited MatureLove: |
Curious |
Honesty: |
Extremely |